D David (Boerseun) Martens · petition starter 11 years ago Net die Boervolk sal vir en namens die Boervolk praat!
Ek is 'n Boer.. geen Afrikaner gaan ons grond en ons regte weer vat.
Net ek praat namens my.
Geen Afrikaner het die reg om vir die Boervolk besluite te neem nie
Vryheid vir die Boervolk!
Ek is 'n Boervrou en is trots daarop
Boervolk ontwaak
Doen dit!
Net die Boervolk sal vir en namens die Boervolk praat!
Beslis nie! Dis tyd dat die Boervolk opstaan vir ons regte!