Namaqua National Park should start caring about the Farmers of Namaqualand
68 Comments
F
Frans van Zyl
7 years ago
Park se drade is uiters ondoeltreffend
C
Carmen du Plessis
7 years ago
I am a farmer and their is no interaction with NNP and farmers so that we all can protect our resource,the land,together
A
Alma Jacobs
7 years ago
Please erect the fence to protect both the farmers animals and the wild animals
D
Douglas van Wyk
8 years ago
Sanparke moet hul verantwoordelikheid nakom soos die wet voorskryf. Ons boere is een van ons belangrikste bates!
M
Martin Mössmer
8 years ago
Sanparke moet beide die veld én die wild beskerm.
F
Flip de Wet
8 years ago
Doen julle werk en bestuur die Park oordentlik. Ons Boere is ons lewens-aar.
E
Elsabe kruger
8 years ago
Please do as asked
A
Abrie en Heillie Visser
8 years ago
Skande....kom die wetgewing na!!
M
Marietjie Brink
8 years ago
Ons boere is ons bate!
W
Willem schoeman
8 years ago
Unecceptible expierinced with my own eys mote than once.
L
Lizette Roux
8 years ago
Hulle moet die blomme en die wild bewaar
C
Christiaan Dippenaar
8 years ago
Please put pressure on National Parks to fulfill their responsibilities
M
Martie
8 years ago
Please help the sheep farmers so we can all enjoy the nice meat they provide us with for a very long time
D
Dirk JJ Coetzee
8 years ago
Put up proper fencing and provide water resources
E
E C Meyer
8 years ago
As ons as landsburgers nie help omsien na die boere nie, sal daar nie na ons omgesien word nie.
Tragiese hongerly uiteinde.
E
Elana Hamman
8 years ago
Featured
Kan nie glo n senior parkamptenaar het vir een van sy bure in sy gesig gesê dat hulle nie die heinings sal span nie want sy plaas is nog in hulle visier???? So hulle maak dus plaas onboerbaar???Hoe laag kan mens daal. Siesa Sanpark
P
PCN VD MERWE
8 years ago
It is absolutely critical that the farmers receive NATIONAL PARKS BOARD’s support to run their businesses
J
JA Nieuwoudt
8 years ago
Hou die parke se grense behoorlik instand en in n toestand om ongediertes hulle kant te hou
W
Wikkie Engelbrecht
8 years ago
Featured
Voor die proklamering van die park is daar die versekering gegee dat die grens heinings van die park so danig sal wees dat daar geen ongediertes kan deur kom nie en dat dit beleid is om goeie verhoudinge met bure te handhaaf en sodoende konflik te vermy
A
Anonymous
8 years ago
Ons kom gereeld in Namakwaland en is lankal bewus vd versuim deur parkamptenare en die impak wat dit op die omringende omgewing het. Doen ssb iets.
Park se drade is uiters ondoeltreffend
I am a farmer and their is no interaction with NNP and farmers so that we all can protect our resource,the land,together
Please erect the fence to protect both the farmers animals and the wild animals
Sanparke moet hul verantwoordelikheid nakom soos die wet voorskryf. Ons boere is een van ons belangrikste bates!
Sanparke moet beide die veld én die wild beskerm.
Doen julle werk en bestuur die Park oordentlik. Ons Boere is ons lewens-aar.
Please do as asked
Skande....kom die wetgewing na!!
Ons boere is ons bate!
Unecceptible expierinced with my own eys mote than once.
Hulle moet die blomme en die wild bewaar
Please put pressure on National Parks to fulfill their responsibilities
Please help the sheep farmers so we can all enjoy the nice meat they provide us with for a very long time
Put up proper fencing and provide water resources
As ons as landsburgers nie help omsien na die boere nie, sal daar nie na ons omgesien word nie. Tragiese hongerly uiteinde.