Wynand Calitz 0

Genoeg is genoeg. Verwyder FRANS LUDEKE onmiddelik.

127 people have signed this petition. Add your name now!
Wynand Calitz 0 Comments
127 people have signed. Add your voice!
13%
Maxine K. signed just now
Adam B. signed just now

Hierdie is n formele versoek aan die bestuur van die BBRU om die afrigter, Frans Ludeke van die BULLS rugbyspan ONMIDDELIK te verwyder uit sy pos. Ons as ondersteuners kan nie verder daarmee leef om n kampioenspan te sien vergaan onder sy leiding nie en dus eis ons sy ONMIDDELIKE afdanking.

Ons hoop dat julle die versoek in n ernstige lig sal sien, en julle dringende aandag word op hierdie saak verlang.

Hierdie is n inisiatief van die Weskaap Bloubulle.

Share for Success

Comment

127

Signatures