I agree, stop brainwashing the public! I've realized that in every soapie and movie, they always drink, use drugs , commit adultery, have sex with everybody and blaspheme. It is time to stop it. Rather be advocates for respect, honour and integrity!
P
Petro
8 years ago
Ag nee kan dis gemors.. Elkeen slaap met wie hy/sy wil..
P
Petra
8 years ago
Stopped watching because of this.
T
Talitha van Staden
8 years ago
7de laan is glad nie meer n familie program, daar is te veel gemors.
L
Liane Pretorius
8 years ago
Onwerklik! Dis n storie. Kla eerder oor die nuus en oor wat alles werklik in ons land gebeur en hou op so opskop maak oor n sepie! Dis n sepie mense , wanneer gaan julle dit besef!! Sit eerder af die tv of kyk net iets ander. Is dit werklik so moeilik?! Ek kyk 7de laan van kleintyd af en ek geniet elke oomblik daarvan. Besef dalk net vir eens dis n sepie!!
H
Henk
8 years ago
Identiteit van die jeug en die bevolking in die bree word verwar in 'n poging om die land se waardes oor die afgrond te stoot. Soort hoort by soort soos God dit bedoel het.
C
Carel
8 years ago
7delaan sux
A
Annette Sartori
8 years ago
Featured
I hate 7de Laan. Its morally corrupt and the storylines suck. Sis! I'm not watching it again.
I agree, stop brainwashing the public! I've realized that in every soapie and movie, they always drink, use drugs , commit adultery, have sex with everybody and blaspheme. It is time to stop it. Rather be advocates for respect, honour and integrity!
Ag nee kan dis gemors.. Elkeen slaap met wie hy/sy wil..
Stopped watching because of this.
7de laan is glad nie meer n familie program, daar is te veel gemors.
Onwerklik! Dis n storie. Kla eerder oor die nuus en oor wat alles werklik in ons land gebeur en hou op so opskop maak oor n sepie! Dis n sepie mense , wanneer gaan julle dit besef!! Sit eerder af die tv of kyk net iets ander. Is dit werklik so moeilik?! Ek kyk 7de laan van kleintyd af en ek geniet elke oomblik daarvan. Besef dalk net vir eens dis n sepie!!
Identiteit van die jeug en die bevolking in die bree word verwar in 'n poging om die land se waardes oor die afgrond te stoot. Soort hoort by soort soos God dit bedoel het.
7delaan sux
I hate 7de Laan. Its morally corrupt and the storylines suck. Sis! I'm not watching it again.
such a waste of money!!!
Stop this sick story forever!!!!