Powered by iPetitions - start your online petition now

The petition


Jaco van der Westhuyzen is deur en deur 'n Springbok wat by die huis sit. Hy hoort in die span.

Ons keurders kyk heel duidelik met oog klappe na die game. Hier is 'n paar van my "coach rugby" opinies. As jy dit ondersteun, teken die petisie.

Ons is in 'n wereld beker jaar en die keurders stuur alweer ons tweede span. Jaco het sedert sy terug keer vanaf Japan, die Bulls se spel patroon beinvloed met aanvallende rugby.

As ons maar net kyk na Saterdag in die finaal. Hy het met aanvalle altyd die ektra man in die backline geskep met volle vaart. Hy het vanaf sy posisie die die aanval begin herhaaldelik en nie posisie verloor deur die kantlyn te soek met doellose skoppe soos sy eweknie.

Hy skep geleenthede en was ten alle tye koel en kalm.

Percy is goed maar hy was al beter - hy is egter voorspelbaar, JP Pieterson 'n fantastiese vleul maar nie 'n heelagter nie. Bevin Fortuin, hoekom is hy daar in die eerste plek? Francios Steyn, hy is nog jonk, kyk maar na wat met Hougaard gebeur het wat te jonk in die span was. Hy is ook nog baie onseker onder druk.

Jaco is gestraf vir swak spel op no 10 terwyl hy uitblink op 15.

Jake kan by Meyer leer deur Jaco as impak speler te gebruik. Gaan ons toelaat dat Jaco by die huis sit terwyl hy 'n wins is vir die Bokke.

Ek vat niks weg van die spelers wat verkies is nie, maar voel dat nie behalwe Jaco kan vergelyk met die innoverende spel van Andre Joubert nie.

Ek verkies ook 'n speler wat sy Blou Bull trui sal uittrek om Jesus te promoveer. Jaco jy is 'n ware Mens. Jy verdien dit om daar te wees nie net oor jou spel nie, maar oor wie jy is en die voorbeeld wat jy stel deur nooit op te gee nie. Dankie

Sign the petition

Fields marked  *  are required.

* Name:
* Email:
Comments:
Display my name as anonymous on the signatures list
Yes, I want iPetitions to contact me on similar campaigns or petitions.
  
 

 

Petition sponsor

 

Links



 

The views expressed in this petition are solely those of the petition's sponsor and do not in any way reflect the views of iPetitions. iPetitions is solely a provider of technical services to the petition sponsor and cannot be held liable for any damages or injury or other harm arising from this petition. In the event no adequate sponsor is named, iPetitions will consider the individual account holder with which the petition was created as the lawful sponsor.