Powered by iPetitions - Start your online petition now

Signatures 86 total

Page: 1, 2

  1. 1
    Name: Rian Schoeman on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  2. 2
    Name: Ben Van Zyl on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  3. 3
    Name: S. Nolte on Oct 23, 2006
    Comments: Ons gemeente, Moreleta, is ek baie dankbaar om te kan se, het wel standpunt teen homoseksuele huwelike ingeneem. 'n Ander dryf wat geloots is (nie seker deur presies wie nie) is om die regering te versoek om hierdie homoseksuele huwelike, nie "huwelik" te noem nie, maar iets anders, sodat "huwelik" bly wat God dit bedoel het - is dit regtig anders
    Flag
  4. 4
    Name: Karlien Zeelie on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  5. 5
    Name: Johan Muller on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  6. 6
    Name: Eska Schoeman on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  7. 7
    Name: Julius Kluever on Oct 23, 2006
    Comments:
    Flag
  8. 8
    Name: Rupert Pohl on Oct 24, 2006
    Comments: Ek stem 100% saam.
    Flag
  9. 9
    Name: Johan Van Der Merwe on Oct 24, 2006
    Comments:
    Flag
  10. 10
    Name: Hanno Du Preez on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  11. 11
    Name: Christa Coetsee on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  12. 12
    Name: Dr JB Du Plessis on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  13. 13
    Name: Anonymous on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  14. 14
    Name: Jasper on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  15. 15
    Name: Karien Gresse on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  16. 16
    Name: Juan Grobbelaar on Oct 27, 2006
    Comments:
    Flag
  17. 17
    Name: Frans Van Dyk on Oct 27, 2006
    Comments: Ek stem onomwonde saam dat God se Woord waar is en dat ons nie kompromi
    Flag
  18. 18
    Name: Johan Coetzee on Oct 27, 2006
    Comments: As 'n Christen kan ek nie homoseksuele huwelike goedkeur of aanvaar nie.
    Flag
  19. 19
    Name: Rev Fred Shaw on Oct 27, 2006
    Comments: I am not a minister of the N.G. but have always respected its firm stand on the Word of God. I am a minister of the Reformed Methodist Church. I am delighted with your petition. May I suggest, if possible, to have the matter ruled out of order in light of Ephesians 5:3. These matters can ONLY be on a Church agenda when it is discussed on how to bring people into submission to the Word of God. Otherwise it is not even to be mentioned let alone discussed. God be with You. Fred Shaw.
    Flag
  20. 20
    Name: Braam Grobbelaar on Oct 28, 2006
    Comments: Ek voel saam met u dat allemense voor God moet buig en poog om nie sonde te doen nie. Die Bybel gee vir ons waarhede waaraan voldoen moet word soos oor die gay kwessie en huwelike. Al wat ek bang is dat ons so konsentreer op een kwessie dat die Satan die kerk van God gaan tref op ander plekke in ons geestelike lewe sonder dat ons daarop ag slaan.Ons moet oppas dat die tyd en energie nie alles op een aspek van dwalinge gefokus word nie,maar op die totale spektrum va Kind van God wees.
    Flag
  21. 21
    Name: Anonymous on Oct 28, 2006
    Comments: ek voel soos julle en ondersteun jul aksie
    Flag
  22. 22
    Name: Barend Vermaak on Oct 30, 2006
    Comments: It is against God's will
    Flag
  23. 23
    Name: Danie Steyn on Oct 30, 2006
    Comments:
    Flag
  24. 24
    Name: MARELIZE VAN DER WALT on Oct 30, 2006
    Comments: Hiermee hoop en vertrou ek dat die NG Kerk sal besef dat hulle na die Woord moet terugkeer.
    Flag
  25. 25
    Name: LK Baker on Oct 30, 2006
    Comments: Ek is teen die voltrekking van huwelike tussen homoseksuele en lesbians.
    Flag
  26. 26
    Name: Schalk Smith on Oct 30, 2006
    Comments:
    Flag
  27. 27
    Name: A Vermeulen on Oct 30, 2006
    Comments:
    Flag
  28. 28
    Name: Dries Vermeulen on Oct 31, 2006
    Comments:
    Flag
  29. 29
    Name: Johan on Oct 31, 2006
    Comments:
    Flag
  30. 30
    Name: Marnus Eloff on Oct 31, 2006
    Comments:
    Flag
  31. 31
    Name: Riette De Kock on Oct 31, 2006
    Comments: God is altyd dieselfde - gister, vandag en more. Sy Woord staan vas. Ons moet mekaar in liefde teregwys en nie veroordeel nie, maar ook nie kompromiee met sondige praktyke maak nie.
    Flag
  32. 32
    Name: Niel Wilken on Oct 31, 2006
    Comments:
    Flag
  33. 33
    Name: Eloff Mare on Nov 1, 2006
    Comments:
    Flag
  34. 34
    Name: Kingsley Kruger on Nov 1, 2006
    Comments:
    Flag
  35. 35
    Name: Anonymous on Nov 2, 2006
    Comments: Ek stem saam met 'n NEE. Selfde geslag huwelike is nie aanvaarbaar nie.
    Flag
  36. 36
    Name: L Vd Merwe on Nov 2, 2006
    Comments: Ditstaan duidelik in die Bybel - lees dit net - so eenvoudig!!
    Flag
  37. 37
    Name: Louis Potgieter on Nov 3, 2006
    Comments:
    Flag
  38. 38
    Name: Hansie Kleynhans on Nov 8, 2006
    Comments: NEE vir GAY huwelike!
    Flag
  39. 39
    Name: Morne Odendaal on Nov 8, 2006
    Comments: As die kerk dan werelds is en nie meer die WOORD volg nie kan ek ook nie meer die kerk volg nie!
    Flag
  40. 40
    Name: Wilna Odendaal on Nov 8, 2006
    Comments: Dit beteken nie omdat die kerk werelds raak ek moet ook werelds raak nie. God het die mens geskape volgens Genesis elkeen na sy aard. M.A.W. Man na n man se aard en vrou na n vrou se aard. NIE man na n vrou se aard of vrou na n man se aard nie. HY se duidelik in SY woord dat homoseksualiteit n seksuele voorkeur is. Niemand word so gebore nie. Dit is jou voorkeur om so te wees. Jy sal nerens in God se woord die hoekoms en waaroms oor dit kry nie, want God het nie die mens so geskape nie. Dit geld vir prostitusie, buite egtelike verhoudings en seks buite die huwelik. Dit is die mens se seksuele voorkeur nie God s'n nie!!!!
    Flag
  41. 41
    Name: Andr on Nov 8, 2006
    Comments: Dit is tyd dat ons almal saam staan en iets aan hierdie saak doen!
    Flag
  42. 42
    Name: Anonymous on Nov 9, 2006
    Comments:
    Flag
  43. 43
    Name: CHARMAINE SCOTT on Nov 9, 2006
    Comments: i agree that same sex marriage is an abomination unto the Lord
    Flag
  44. 44
    Name: J.C.DUVENAGE on Nov 9, 2006
    Comments: DIE BYBEL STEL DIT TOG DUIDELIK DAT GOD DIT VERAFSKU WIE IS ONS AS MENSE OM GOD SE BESLUITE TE VERANDER SOOS DIT ONS PAS.
    Flag
  45. 45
    Name: Annelize Potgieter on Nov 10, 2006
    Comments:
    Flag
  46. 46
    Name: Andre Coetzee on Nov 14, 2006
    Comments:
    Flag
  47. 47
    Name: Johan Van Wyk on Nov 23, 2006
    Comments: Dit is te lank dat die predikant as die werknemer van die gemeente en die kerk voorloop met ' n finale gesag op grond van sy geleerdheid en oratoriese vaardighede. Die Bybel en die liefde van Jesus word ook deur die ''nie-geleerdes'' verstaan en beleef en uitgeleef. Johan
    Flag
  48. 48
    Name: Debbie Joubert on Nov 26, 2006
    Comments:
    Flag
  49. 49
    Name: Schalk Bornman on Jan 23, 2007
    Comments:
    Flag
  50. 50
    Name: Carin Coetzer on Mar 15, 2007
    Comments:
    Flag

Page: 1, 2

Sponsored links