Powered by iPetitions - Start your online petition now

The Petition

Fochville se mense staan saam en eis n 4 rigting stop op die hoek van Losberglaan en Eerste Straat! Te veel kere al is ons dorp geruk deur noodlottige ongelukke en jaagduiwels wat oor daai bult storm. Teken asseblief hierdie petisie en help die DA in Merafong om hierdie 4 rigting stop n werklikheid te maak! Die DA staan saam met julle om ons dorp veiliger te maak.

Sign petition

 
 

Fields marked with * are required

Display options